Natasha Coetzee

Where did you meet each other?

We met on the athletic track +/- 11 years, few years went pass and in 2016 we met again… Na oefening het hulle soms gaan koffie drink en ook daarvan gehou om as ’n groep ’n lekker brunch oor na-weke te geniet. Mens raak besig met jou eie dinge en het die groepie stil geword. So +-9 jaar later word daar toe weer ‘n brunch gereël om bietjie op te vang. Selfde storie en die groepie raak toe weer kleiner en is dit net Buks en Natasha wat altyd tyd het vir kuier en kos. Hulle het kos kuiers vir motor-fietsritte verruil en vir onbyt en fliek vroeg op Saterdae oggende saam met Reiner, Natasha se boetie.

Op ‘n aand in Cappuccinos Witbank was dit weer net Buks en Natasha wat tyd het vir kuier en besluit die twee toe dat indien hulle oor ‘n jaar nogsteeds nie-mand gevind het nie, dat hulle twee weer hier ontmoet en dan maar moet trou. Die kuiers het meer geraak en met baie tyd op hul hande, het hulle toe gereeld gereis…

Hulle het al heelwat plekke saam gesien, onder andere Thailand, Singapore, Amerika… maar die paartjie maak dit ook duidelik dat daar nog meer plekke is wat hulle graag wil verken! In SA, het hulle ook Knysna saam besoek, ‘n eerste vir albei! Hulle sê as mens saam kan reis sê dit baie!

In short, tell us about your wedding day:

It was a very cold day at Florence Guest Farm… It rained soooo much but it was blessings!!! the rain on the church roof sounded undesirable an created a wonderful atmosphere! When it was time for pictures the rain stopped and we got awesome pictures on a cloudy day. We entered the reception with sparkles and enjoyed the great entertainment our 2 master of ceremonies prepared for us. They had awesome games that got the guests involved and we did not do the normal traditional wedding stuff people expects. The food was as amazing as the guests even more awesome! Truly everything we could ask for and better than we imagined it to be!

What is your definition of a successful marriage?

Always stay humble and kind! Putting the other person above your own wants.