Elzbeth Bosch

Where did you meet each other?

Dit het begin tydens Tuks jool 2010 in Olienhout manskoshuis se saal. Die wintie eerstejaar met sy interessante kopband en persoonlikheid wat daarby pas het toe reeds die stil Asterhof meisiekind se aandag getrek. Alhoewel hulle storie eers later begin het, was daardie dag die begin van n spesiale vriendskap wat baie vinnig tot beste vriende gegroei het. Na amper 3 jaar se harde werk, op 19 Oktober 2012, aan die voet van die kruis op Platberg het hy haar die kuis gevra. Van daar af het hulle saam gegroei met God as hulle fondament, en 5 jaar later op Sy perfekte tyd verloof geraak.

In short, tell us about your wedding day:

BESTE DAG VAN ONS LEWENS!! Alles was perfek. Die dag was gevul met God se liefde en Sy gees was teenwoordig elke oomblik.

What is your definition of a successful marriage?

A Cord of three strands is not easily broken ~ Ecclesiastes 4:12. Met God as ons middelpunt kan alles net goed verloop en SAL ons huwelik ‘n sukses wees