Leandri Boucher

Bride’s name: Leandri
Groom’s name: Thomas
Mr & Mrs: Boucher
Wedding date: 12/05/2018

Please list as many of your suppliers as possible:

  • Photographer: Anina Harmse Photography
  • Venue: Gourikwa Reserve, Gouritz
  • Hair and Make-up Bride: Wilna Allpass Professional Make-up Artist and Hair Stylist
  • Wedding Dress: Lealia Bridal Studio – Enzoani Beautiful
  • Bridesmaid Dresses: Hoiden Bridesmaids – Besters’ Bridal Boutique
  • Shoes: Anella Wedding Shoes
  • Hair and Make-up Bridesmaids: Jo-Ann Rossouw Professional Make-up Artist
  • Father of the Bride: The Suite Studio
  • Hanger Engraving and Cake Topper – Akins

Where did you meet each other?

Ons was saam op skool, in dieselfde register klas van graad 8 tot graad 12, maar het nooit eers ‘n woord met mekaar gepraat nie. 4 Jaar na skool het ons deur gemeenskaplike vriende, vriende geraak.

In short, tell us about your wedding day:

Dit was in elke woord van die sin, “‘n meisie se mooiste dag”.Na maande se beplanning, het niks op hierdie dag verkeerd geloop nie. My gunsteling herinnering was toe ek die kerkie op ‘n afstand kon dophou en kyk hoe my aanstaande man ons familie en vriende groet soos hulle aankom. Ons is werklik geseënd om soveel familie en vriende te hê, wat saam met ons opgewonde was en die dag met ons kon deel.

What is your definition of a successful marriage?

Respek, onselfsugtigheid, kommunikasie en soentjies-en-drukkies. As jy ‘n probleem rustig en in ‘n sagte stemtoon kan uitpraat, kan niemand ongelukkig daarvan wegstap nie.